gedra [boodskap #128037] |
Vr, 18 Oktober 2019 05:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedra
Afbreking: ge•dra
Werkwoord: gedra
Verlede tyd: het gedra
Betekenis:
• Op 'n bepaalde manier handel.
• Beleef en met goeie maniere optree; soet wees.
• Verlede deelwoord van dra. Opgetel en van een na 'n ander plek geneem.
Gebruik:
• Hy het homself soos 'n kind gedra.
• As julle julself gedra kan ons more dieretuin toe gaan.
• Ek het die waterkan gedra.
Vertaling:
Engels: behave, conduct oneself; carried
Nederlands: gedra
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|