brekfis [boodskap #128028] |
Wo, 16 Oktober 2019 14:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brekfis
Afbreking: brek•fis
Uitspraak: /ˈbrɛk.fəs/
Selfstandige naamwoord: brekfis
Meervoud: brekfisse
Verkleinwoord: brekfissie
Meervoud van verkleining: brekfissies
Betekenis:
• Eerste maaltyd van die dag.
Gebruik:
• Ons eet brekfis om 8.
Sinoniem:
• ontbyt
• oggendete
Afgelei:
• donkiebrekfis
Verwant:
• aandete
• middagete
Vertaling:
Engels: breakfast
Nederlands: ontbijt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|