olim [boodskap #128025] |
Wo, 16 Oktober 2019 06:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
olim
Afbreking: o•lim
Bywoord: olim
Betekenis:
• (argaïes) Baie lank gelede (afgelei van Latyn: "olim", op 'n tyd in die verlede).
Gebruik:
• Dit was in die dae van olim toe die diere nog kon praat.
Spreekwoord:
• In die dae van olim. [Lank gelede.]
Sinoniem:
• eertyds
Vertaling:
Engels: yore
Nederlands: olim
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|