gonswoord [boodskap #127989] |
Sa, 12 Oktober 2019 08:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gonswoord
Afbreking: gons•woord
Samestelling: gons + woord
Selfstandige naamwoord: gonswoord
Meervoud: gonswoorde
Verkleinwoord: gonswoordjie
Meervoud van verkleining: gonswoordjies
Betekenis:
• 'n Woord wat gereeld gebruik word; woord waaroor almal praat (gons).
Gebruik:
• Xenofobie het die nuwe gonswoord in Suid Afrika geword.
Sinoniem:
• modewoord
Vertaling:
Engels: buzzword, buzz word
Nederlands: modewoord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|