Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfbestuur
selfbestuur [boodskap #127988] Sa, 12 Oktober 2019 08:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfbestuur
Afbreking: self•be•stuur
Samestelling: self + bestuur


Selfstandige naamwoord: selfbestuur
Meervoud:

Betekenis:
• (politiek) Stelsel waarin 'n groep homself bestuur en self die beleid en reëls bepaal.

Gebruik:
• Die swak staatsbestuur wat die land teister, lei terselfdertyd tot die opkoms van groeiende selfbestuur.

Sinoniem:
• outonomie

Antoniem:
• staatsbestuur
• afhanklikheid

Vertaling:
Engels: autonomy, self-government
Nederlands: zelfbestuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fiks
Volgende onderwerp: gonswoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 03:28:10 MGT 2024