feitlik [boodskap #127985] |
Sa, 12 Oktober 2019 06:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
feitlik
Afbreking: feit•lik
Byvoeglike naamwoord: feitlik
Attributief: feitlik
Partitief: feitliks
Betekenis:
• Bestaande uit waarhede (feite).
Gebruik:
• Die verslag is feitelik en tot die punt.
Afgelei:
• feitlikheid
Vertaling:
Engels: actual, real
Nederlands: feitelijk
Bywoord: feitlik
Betekenis:
• So te sê; amper of byna; omtrent.
Gebruik:
• Die jaar is feitlik verby.
Vertaling:
Engels: almost, practically
Nederlands: feitelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|