behaaglik [boodskap #127982] |
Vr, 11 Oktober 2019 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
behaaglik
Afbreking: be•haag•lik
Samestelling: behae + -lik
Byvoeglike naamwoord: behaaglik
Vergrotende trap: behaagliker
Oortreffende trap: behaaglikste
Attributief: behaaglike
Partitief: behaagliks
Betekenis:
• Aangenaam, welgevallig.
• Tevrede; genotvol.
Gebruik:
• Daar heers 'n behaaglike gevoel in die ruimte.
• Hy suig behaaglik aan sy pyp.
Afgelei:
• behaaglikheid
• welbehaaglik
Vertaling:
Engels: pleasant, agreeable
Nederlands: behaaglijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|