Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » knieviool
knieviool [boodskap #127968] Wo, 09 Oktober 2019 19:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6976
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
Die gusle, 'n eensnarige knieviool.
Die gusle, 'n eensnarige knieviool.

knieviool
Afbreking: knieviool
Samestelling: knie + viool


Selfstandige naamwoord: knieviool
Meervoud: knieviole
Verkleiningsvorm: knieviooltjie
Meervoud van verkleining: knieviooltjies

Betekenis:
• 'n Strykinstrument was tussen die knieë gehou word as mens dit speel.

Gebruik:
• Die musikant bespeel die knieviool.

Vertaling:
Nederlands: knieviool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boekrak
Volgende onderwerp: sikloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Okt 21 03:02:42 UTC 2019