Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » immigrant
immigrant [boodskap #127965] Wo, 09 Oktober 2019 18:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6996
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
immigrant
Afbreking: im•mi•grant


Selfstandige naamwoord: immigrant
Meervoud: immigrante
Verkleiningsvorm: immigrantjie
Meervoud van verkleining: immigrantjies

Betekenis:
• Buitelandse persoon wat hom in 'n nuwe land vestig; iemand wat geïmmigreer het.

Gebruik:
• Elke immigrant moet oor die nodige dokumente beskik.

Antoniem:
• emigrant

Afgelei:
• immigrantegesin
• immigrantekomitee
• immigranteorganisasie
• immigranteskip

Vertaling:
Engels: settler, immigrant
Nederlands: immigrant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voel
Volgende onderwerp: seis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Okt 23 02:05:03 UTC 2019