Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stilte
stilte [boodskap #127941] So, 06 Oktober 2019 15:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stilte
Afbreking: stil•te
Uitspraak: /ˈkəl.tə/


Selfstandige naamwoord: stilte
Meervoud: stiltes
Verkleinwoord: stiltetjie
Meervoud van verkleining: stiltetjies

Betekenis:
• Die afwesigheid van klank en geraas.

Gebruik:
• Daar heers absolute stilte is die kerk.

Spreekwoord:
• Die stilte voor die storm. [Kalmte voor met krag opgetree word.]

Antoniem:
• geraas
• lawaai

Afgelei:
• stormstilte
• stilbly
• stilswye

Vertaling:
Engels: silence, stillness, quiet
Nederlands: stilte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wiprooster
Volgende onderwerp: solder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 03:46:22 MGT 2024