eenmaal [boodskap #127933] |
So, 06 Oktober 2019 06:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eenmaal
Afbreking: een•maal
Samestelling: een + maal
Bywoord: eenmaal
Betekenis:
• 'n Onbepaalde geleentheid; een keer op 'n sekere tyd in die toekoms of verlede.
Gebruik:
• Die liefde wat 'n mens eenmaal vir 'n persoon gehad het, gaan nooit heeltemal weg nie.
Spreekwoord:
• Krismis kom net eenmaal in 'n jaar. [Laat ons eet, drink en vrolik wees, want ons kan nie elke dag feesvier nie.]
Vertaling:
Engels: once; one day
Nederlands: eenmaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|