Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » totsiens
totsiens [boodskap #127931] Sa, 05 Oktober 2019 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
totsiens
Afbreking: tot•siens
Uitspraak: /tɔt͡siːns/


Tussenwerpsel: totsiens

Betekenis:
• 'n Groet as iemand vertrek met die hoop dat hulle mekaar weer sal sien.

Gebruik:
Totsiens, sien jou later!

Antoniem:
• hallo

Vertaling:
Engels: goodbye, bye, farewell, see you
Nederlands: tot ziens, tot weerziens

Nota:
• Sametrekking van 'tot wedersiens'.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwarsdeur
Volgende onderwerp: eenkant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 03:40:13 MGT 2024