duif [boodskap #127923] |
Sa, 05 Oktober 2019 09:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duif
Afbreking: duif
Selfstandige naamwoord: duif
Meervoud: duiwe
Verkleinwoord: duifie
Meervoud van verkleining: duifies
Betekenis:
• Voël met gryserige vere wat 'n koergeluid maak, dikwels gesien as 'n simbool van vrede.
Gebruik:
• In teenstelling tot ander voëls kan 'n duif water met sy snawel opsuig.
Hiponiem:
• kransduif
• lemoenduif
• posduif
• renduif
• sierduif
• tortelduif
Afgelei:
• duifeier
Vertaling:
Engels: pigeon, dove
Nederlands: duif
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|