Betekenis:
• Lang periode met min of geen neerslag. 'n Tydperk wanneer dit lank nie gereën het nie en die aarde droog is.
Gebruik:
• 'n Droogte kan aansienlike skade aan die ekonomie aanrig, asook ondervoeding, hongersnood, grootskaalse migrasie en veldbrande tot gevolg hê.