droë [boodskap #127919] |
Sa, 05 Oktober 2019 07:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
droë
Afbreking: dro•ë
Byvoeglike naamwoord: droog
Vergrotende trap: droër
Oortreffende trap: droogste
Attributief: droë
Partitief: droogs
Intensief: kurkdroog, horingdroog
Betekenis:
• Attributiewe vorm van droog. Sonder water of vloeistof; nie klam of vogtig nie; vervelig of saai.
Gebruik:
• Dit was 'n droë winter.
Spreekwoord:
• Hy is soos 'n vis op droë grond. [Magteloos wees. Ontuis uit jou omgewing te wees.]
Spelfout:
• droeë
Vertaling:
Engels: dry, arid
Nederlands: droog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|