draf [boodskap #127916] |
Sa, 05 Oktober 2019 06:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
draf
Afbreking: draf
Werkwoord: draf
Verlede tyd: het gedraf
Betekenis:
• Om stadig te hardloop. Vorentoe beweeg, vinniger as wanneer mens stap, maar stadiger as wanneer mens hardloop.
Gebruik:
• Die atlete draf om die veld.
Vertaling:
Engels: to jog, trot
Nederlands: draven
Selfstandige naamwoord: draf
Meervoud: –
Verkleinwoord: draffie
Meervoud van verkleining: draffies
Betekenis:
• Die handeling van vinnig loop of stadig hardloop.
Gebruik:
• Die draf het hulle goed gedoen.
Vertaling:
Engels: jog
Nederlands: draf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|