draadkar [boodskap #127915] |
Sa, 05 Oktober 2019 06:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
draadkar
Afbreking: draad•kar
Samestelling: draad + kar
Selfstandige naamwoord: draadkar
Meervoud: draadkarre
Verkleinwoord: draadkarretjie
Meervoud van verkleining: draadkarretjies
Betekenis:
• 'n Speelgoedkar van draad, soms met 'n lang stuurstang waarmee dit vanaf 'n staande posisie gestuur kan word.
Gebruik:
• Ons gaan 'n draadkar bou waarmee ons om die veld kan jaag.
Vertaling:
Engels: car made out of wire
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|