Leksikograaf Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bymekaar
Afbreking: by•me•kaar
Samestelling: by + mekaar
Bywoord: bymekaar
Betekenis:
• Groep mense of dinge wat saam is; met ander.
Gebruik:
• Hark die blare bymekaar.
Spreekwoord:
• Hulle gaan velletjies bymekaar gooi. [Hulle gaan trou.]
• Hulle gaan hul skapies bymekaar jaag. [Hulle gaan trou.]
• Hy hou siel en liggaam bymekaar. [Net genoeg hê om van te lewe.]
Antoniem:
• individueel
• alleen
Vertaling:
Engels: together
Nederlands: bij elkaar, bijeen, samen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.