lawine [boodskap #127822] |
Ma, 23 September 2019 16:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lawine
Afbreking: la•wi•ne
Selfstandige naamwoord: lawine
Meervoud: lawines
Betekenis:
• 'n Massa sneeu, ys, grond of rots wat teen 'n berghelling afstort.
Gebruik:
• Die lawine het 'n deel van die dorp onder ys begrawe en 'n groot aantal slagoffers geëis.
Hiponiem:
• sneeustorting
• modderstorting
• rotsstorting
Vertaling:
Engels: avalanche
Nederlands: lawine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|