bruidegom [boodskap #127807] |
So, 22 September 2019 15:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bruidegom
Afbreking: brui•de•gom
Selfstandige naamwoord: bruidegom
Meervoud: bruidegomme, bruidegoms
Verkleinwoord: bruidegompie
Meervoud van verkleining: bruidegompies
Betekenis:
• 'n Man op die dag van sy troue; manlike persoon wat in die huwelik tree.
Gebruik:
• Die bruidegom steek die ring aan sy bruid se vinger en gee haar 'n soen.
Antoniem:
• bruid
Verwant:
• bruidspaar
• bruidsmeisie
• bruidsjonker
Vertaling:
Engels: bridegroom
Nederlands: bruidegom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|