braille [boodskap #127796] |
So, 22 September 2019 06:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
braille
Afbreking: brail•le
Selfstandige naamwoord: braille
Meervoud: –
Betekenis:
• Skrif vir blindes met kolletjies wat met die hand gevoel kan word; Skryfstelsel met opgehewe letters vir gesiggestremdes.
Gebruik:
• Braille is genoem na die skepper daarvan, die Fransman Louis Braille, wat sy sig weens ’n ongeluk in sy kinderdae verloor het.
Afgelei:
• brailledruk
• brailleskrif
Vertaling:
Engels: braille
Nederlands: braille
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|