opskryf [boodskap #127790] |
Sa, 21 September 2019 10:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opskryf
Afbreking: op•skryf
Samestelling: op + skryf
Werkwoord: skryf op, opskryf
Verlede tyd: het opgeskryf
Teenwoordige deelwoord: opskrywende
Betekenis:
• Iets neerskryf; noteer.
Gebruik:
• Hy het die nommer gelukkig opgeskryf.
Vertaling:
Engels: to write down; to note
Nederlands: opschrijven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|