bont [boodskap #127778] |
Do, 19 September 2019 06:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bont
Afbreking: bont
Byvoeglike naamwoord: bont
Vergrotende trap: bonter
Oortreffende trap: bontste
Attributief: bont
Intensief: papegaaibont
Betekenis:
• Met baie verskillende kleure, kolle of vlekke.
• (figuurlik) Deurmekaar of onsamehangend.
Gebruik:
• Sy dra 'n rok met bont kolle daarop.
• Hy praat bont.
Spreekwoord:
• Sy bont varkie is weg. [Hy is effens mal.]
• Hy is bont en blou geslaan. [Goed afransel sodat sy lyf vol kneusplekke is.]
• Rond en bont staan. [Allerhande pogings aanwend om iets te bereik of te doen.]
• 'n Mens noem nie die koei bont as daar nie 'n vlekkie aan is nie. [Daar is nie 'n praatjie sonder 'n oorsaak nie.]
• Een bont kraai maak nog nie die somer nie. [Uit een enkele geval kan nie 'n algemene gevolgtrekking gemaak word nie.]
Sinoniem:
• veelkleurig
• kleurvol
Homofoon:
• bond (vereniging)
Afgelei:
• bonterig
• bontheid
• bontpraat
• bontspan
• bontspring
• bontstaan
• bonttrap
• bontval
• rond-en-bontspringery
Vertaling:
Engels: multi-coloured; mixed, varied
Nederlands: bont
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|