Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » demagogies
demagogies [boodskap #127755] So, 15 September 2019 14:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
demagogies
Afbreking: de•ma•go•gies


Byvoeglike naamwoord: demagogies
Attributief: demagogiese

Betekenis:
• Soos met 'n demagoog (opsweper) was die gepeupel ophits; opruiend; volksmisleidend.

Gebruik:
• Opswepend, uitbundig of demagogies is nie karaktertrekke wat 'n mens aan hom sou toedig nie.

Verwant:
• demagoog
• demagogie

Vertaling:
Engels: demagogic
Nederlands: demagogisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haard
Volgende onderwerp: geslagsgelykheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 03:35:06 MGT 2024