melktand [boodskap #127752] |
So, 15 September 2019 08:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
melktand
Afbreking: melk•tand
Samestelling: melk + tand
Uitspraak: /ˈmɛlk.tant/
Selfstandige naamwoord: melktand
Meervoud: melktande
Verkleinwoord: melktandjie
Meervoud van verkleining: melktandjies
Betekenis:
• 'n Tand uit die eerste stel tydelike tande van 'n mens en sommige diere, wat na verloop van tyd deur permanente tande vervang word.
Gebruik:
• Die kind sit die melktand in sy skoen onder die bed en hoop dat die tandemuis hom daarvoor sal vergoed.
Vertaling:
Engels: milk tooth, primary tooth, desidiuous tooth
Nederlands: melktand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|