Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tandepasta
tandepasta [boodskap #127751] So, 15 September 2019 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tandepasta
Tandepasta
tandepasta
Afbreking: tan•de•pas•ta
Samestelling: tande + pasta
Uitspraak: /ˈtan.dəˌpas.ta/, /ˈta.nəˌpas.ta/


Selfstandige naamwoord: tandepasta
Meervoud: tandepastas

Betekenis:
• 'n Poetsmiddel waarmee tande gewas word, gewoonlik in die vorm van 'n pasta in 'n buisie.

Gebruik:
• Sit genoeg tandepasta op jou tandeborsel voor jy jou tande borsel.

Vertaling:
Engels: toothpaste
Nederlands: tandpasta

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatshoof
Volgende onderwerp: melktand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 03:28:17 MGT 2024