blokfluit [boodskap #127746] |
Sa, 14 September 2019 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blokfluit
Afbreking: blok•fluit
Samestelling: blok + fluit
Selfstandige naamwoord: blokfluit
Meervoud: blokfluite
Verkleinwoord: blokfluitjie
Meervoud van verkleining: blokfluitjies
Betekenis:
• 'n Langwerpige houtfluit met gaatjies wat reg voor die mond bespeel word.
Gebruik:
• Die orkes word deur 'n blokfluit begelei.
Afgelei:
• blokfluitspeler
Verwant:
• dwarsfluit
• kwêlafluit
• penniefluit
Vertaling:
Engels: recorder
Nederlands: blokfluit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|