MSN messenger [boodskap #1321] |
Di, 15 Julie 2003 20:48 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons kan mar beter op messenger gesels ne??
maar julle het almal niet 'n passport nie.
Chat julle ook op kleskas????????
GrRico
|
|
|
Re: MSN messenger [boodskap #1323 is 'n antwoord op boodskap #1321] |
Di, 15 Julie 2003 20:51 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rico wrote:
> Chat julle ook op kleskas????????
>
Dan het jy seker nie GNomeTalk nie.
Ek gebruik Linux (sien onder) :-))
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
|
|
|
Re: MSN messenger [boodskap #1327 is 'n antwoord op boodskap #1323] |
Di, 15 Julie 2003 20:54 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bf1pfs$r14$11@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>
>> Chat julle ook op kleskas????????
>>
>
> Dan het jy seker nie GNomeTalk nie.
> Ek gebruik Linux (sien onder) :-))
>
Nee ek het nie, maar kan jy nie msn messenger kry met linux nie???
Dan is dit nie 'n wonder nie, jy is eensaam in die aande :-))
GrRico
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0
>
|
|
|
Re: MSN messenger [boodskap #1334 is 'n antwoord op boodskap #1327] |
Di, 15 Julie 2003 21:00 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rico wrote:
> Nee ek het nie, maar kan jy nie msn messenger kry met linux nie???
Daar is dalk 'n manier ja.
> Dan is dit nie 'n wonder nie, jy is eensaam in die aande :-))
Oh. ;-D
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
|
|
|