beef [boodskap #127732] |
Sa, 14 September 2019 09:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beef
Afbreking: beef
Werkwoord: beef, bewe
Verlede tyd: het gebewe
Teenwoordige deelwoord: bewende
Betekenis:
• Om klein onbeheersde rukbewegings te maak; ruk/tril/vibreer van angs of koue.
Gebruik:
• As u toorn ontbrand, laat U die mens sidder en beef. [Psalm 76:8]
Spreekwoord:
• Al wat leef en beef. [Elke lewende wese.]
Wisselvorm
• bewe
Sinoniem:
• bibber
• sidder
Vertaling:
Engels: to tremble, shiver, shudder, shake
Nederlands: beven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|