bevel [boodskap #127727] |
Sa, 14 September 2019 08:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bevel
Afbreking: be•vel
Selfstandige naamwoord: bevel
Meervoud: bevele
Verkleinwoord: bevelletjie
Meervoud van verkleining: bevelletjies
Betekenis:
• 'n Opdrag wat met gesag uitgerek is en sonder teenspraak uitgevoer moet word.
• Gesag om 'n groep mense te lei.
Gebruik:
• Die soldaat het die sersant se bevel verontagsaam.
• Die koning is in bevel van die leër.
Sinoniem:
• instruksie
• eis
Afgelei:
• ontheffingsbevel
Vertaling:
Engels: order; command
Nederlands: bevel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|