beurt [boodskap #127725] |
Sa, 14 September 2019 08:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beurt
Afbreking: beurt
Selfstandige naamwoord: beurt
Meervoud: beurte
Verkleinwoord: beurtjie
Meervoud van verkleining: beurtjies
Betekenis:
• 'n Kans of 'n geleentheid wat by afwisseling aan 'n persoon gegee word.
Gebruik:
• Gee jou sussie 'n beurt om op die fiets te ry.
• Staan in die ry en wag jou beurt af.
Afgelei:
• beurtelings
• speelbeurt
• spreekbeurt
• volgbeurt
• vrybeurt
Vertaling:
Engels: turn, innings
Nederlands: beurt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|