besem [boodskap #127715] |
Vr, 13 September 2019 19:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besem
Afbreking: be•sem
Selfstandige naamwoord: besem
Meervoud: besems
Verkleinwoord: besempie
Meervoud van verkleining: besempies
Betekenis:
• 'n Groot borsel met 'n lang steel waarmee vloere gevee word.
Gebruik:
• Sy vee die stoep met 'n besem.
Spreekwoord:
• 'n Nuwe besem vee altyd skoon. ['n Nuwe werk word altyd met ywer aangepak, maar dit hou nie altyd so aan nie.]
Hiponiem:
• borselbesem
• grasbesem
• skoorsteenbesem
• stalbesem
• waterbesem
• werfbesem
Afgelei:
• besemstok
• besemsteel
• besemmaker
• uitbesem
Vertaling:
Engels: broom
Nederlands: bezem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|