Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pennevrug
pennevrug [boodskap #127712] Vr, 13 September 2019 12:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pennevrug
Afbreking: pen•ne•vrug


Selfstandige naamwoord: pennevrug
Meervoud: pennevrugte
Verkleinwoord: pennevruggie
Meervoud van verkleining: pennevruggies

Betekenis:
• Dit wat iemand geskryf het.

Gebruik:
• Sy pennevrug wakker nie net jong mense se leeslus aan nie, maar bied ook puik leesstof aan Afrikaanse-lesers.

Sinoniem:
• skryfwerk
• geskrif
• geskryf

Vertaling:
Engels: writings
Nederlands: pennenvrucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berug
Volgende onderwerp: vraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 05:39:59 MGT 2024