beroemd [boodskap #127710] |
Vr, 13 September 2019 06:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beroemd
Afbreking: be•roemd
Byvoeglike naamwoord: beroemd
Vergrotende trap: beroemder
Oortreffende trap: beroemdste
Attributief: beroemde
Intensief: wêreldberoemd
Betekenis:
• Goed bekend wees; wat roem verwerf het en deur vele geken of bewonder word.
Gebruik:
• Paul Kruger is beroemd omdat hy 'n goeie leier was.
Sinoniem:
• bekend
• befaamd
• gekend
• vermaard
Antoniem:
• berug
• onbekend
Afgelei:
• beroemdheid
Vertaling:
Engels: famous, renowned, illustrious
Nederlands: beroemd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|