Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behoefte
behoefte [boodskap #127675] So, 08 September 2019 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
behoefte
Afbreking: be•hoef•te


Selfstandige naamwoord: behoefte
Meervoud: behoeftes
Verkleinwoord: behoeftetjie
Meervoud van verkleining: behoeftetjies

Betekenis:
• Wat benodig word; dit wat mens of dier nodig het.

Gebruik:
• Die gemeenskap het 'n behoefte aan 'n Afrikaanse skool.

Afgelei:
• behoeftebevrediging
• behoefteontleding
• behoeftepeiling
• behoefteraming

Verwant:
• behoeftig
• behoeftigheid

Vertaling:
Engels: need, want, necessity
Nederlands: behoefte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: allesbehalwe
Volgende onderwerp: beklemtoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 06:45:35 MGT 2024