Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speelster
speelster [boodskap #127666] Sa, 07 September 2019 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
speelster
Afbreking: speel•ster


Selfstandige naamwoord: speelster
Meervoud: speelsters
Verkleinwoord: speelstertjie
Meervoud van verkleining: speelstertjies

Betekenis:
• 'n Vroulike speler; vrou wat 'n musiekinstrument, sport, speletjie of in 'n toneelstuk speel.

Gebruik:
• Sy is ná die wedstryd as die beste speelster aangewys.

Antoniem:
• speler

Afgelei:
• hoofrolspeelster
• toneelspeelster

Vertaling:
Engels: actress, female player, female gambler
Nederlands: speelster

Nota:
• Speelster word deesdae as 'n argaïsme beskou, gebruik eerder "speler".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwadraat
Volgende onderwerp: begryp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:00:35 MGT 2024