speelster [boodskap #127666] |
Sa, 07 September 2019 14:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
speelster
Afbreking: speel•ster
Selfstandige naamwoord: speelster
Meervoud: speelsters
Verkleinwoord: speelstertjie
Meervoud van verkleining: speelstertjies
Betekenis:
• 'n Vroulike speler; vrou wat 'n musiekinstrument, sport, speletjie of in 'n toneelstuk speel.
Gebruik:
• Sy is ná die wedstryd as die beste speelster aangewys.
Antoniem:
• speler
Afgelei:
• hoofrolspeelster
• toneelspeelster
Vertaling:
Engels: actress, female player, female gambler
Nederlands: speelster
Nota:
• Speelster word deesdae as 'n argaïsme beskou, gebruik eerder "speler".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|