Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ANC se geldprobleem
ANC se geldprobleem [boodskap #11175] Wo, 05 November 1997 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit lyk asof die ANC se geldprobleem nog nie op 'n einde is nie.

Opposisieparty in die Nasionale Vergadering het volgens gister se ebeeld erg
geprotesteer. Dit blyk dat die Westminster Stigting in Brittanje 'n skenking
aan die Parlement gemaak het om "die vestiging van demokrasie" te bevorder.
Dit blyk ook dat die ANC die volle bedrag vir hulself toege-eien het.

Koos, hulle mis blykbaar tog jou ledefooi!

Groete, Leendert
Re: ANC se geldprobleem [boodskap #11179 is 'n antwoord op boodskap #11175] Wo, 05 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Nov 1997 16:31:58 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

aan die Parlement gemaak het om "die vestiging van demokrasie" te bevorder.[/color]
> Dit blyk ook dat die ANC die volle bedrag vir hulself toege-eien het.
>
> Koos, hulle mis blykbaar tog jou ledefooi!>>>>

Elders skryf hy hoogheilig:
Re: ANC se geldprobleem [boodskap #11197 is 'n antwoord op boodskap #11175] Do, 06 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 1997 14:44:37 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

[/color]
> Ek aanvaar hulle mis nie jou ledefooi nie.
>
> Vriendelike groete, Leendert>>>

Labouring an antique joke to death. Shame
Re: ANC se geldprobleem [boodskap #11198 is 'n antwoord op boodskap #11175] Do, 06 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Skuus as ek 'n leuen versprei het Koos, ek het ebeeld aangehaal.

Goed jy waarsku my dat hulle lieg - jy behoort te weet, ne!

Vriendelike groete, Leendert

Ferdi Greyling wrote in article ...

> On Wed, 5 Nov 1997 16:31:58 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> > aan die Parlement gemaak het om "die vestiging van demokrasie" te
bevorder.
>> Dit blyk ook dat die ANC die volle bedrag vir hulself toege-eien het.
>>
>> Koos, hulle mis blykbaar tog jou ledefooi!>>>>
>
>
[color=blue]> Elders skryf hy hoogheilig:
Re: ANC se geldprobleem [boodskap #11199 is 'n antwoord op boodskap #11175] Do, 06 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Koos wrote in article ...
> Tipies Leendert he?
>
> Skryf die volgende >>

O, was _dit_ wat jou gepla het?

>
> Maar vergeet dit baie gerieflik as die rekening inkom vir wat hy
> versprei.
>
> Dan pas hy sensuur toe en sny die sin uit. Hou dan die res op en se:
> "Wie? Ek?"

Miskien sou dit begrip verbeter het as jy ook irrelevante dele gesensureer
het uit die teks waarna jy verwys het.

Skuus, Koos.

Ek aanvaar hulle mis nie jou ledefooi nie.

Vriendelike groete, Leendert
Re: ANC se geldprobleem [boodskap #11200 is 'n antwoord op boodskap #11175] Do, 06 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 1997 09:20:55 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
Vorige onderwerp: Uit "Klaas Geswind en Syn Perd" deur F.W. REITZ
Volgende onderwerp: Ek trek dit terug!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 17 14:42:28 MGT 2024