bedrag [boodskap #127654] |
Vr, 06 September 2019 16:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedrag
Afbreking: be•drag
Selfstandige naamwoord: bedrag
Meervoud: bedrae
Verkleinwoord: bedraggie
Meervoud van verkleining: bedraggies
Betekenis:
• 'n Hoeveelheid geld; geldsom.
Gebruik:
• Hy het die huis vir 'n groot bedrag verkoop.
Vertaling:
Engels: amount
Nederlands: bedrag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|