byewas [boodskap #127642] |
Di, 03 September 2019 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
byewas
Afbreking: bye•was
Samestelling: bye + was
Selfstandige naamwoord: byewas
Meervoud: –
Betekenis:
• Vetterige stof wat bye vervaardig om heuningkoeke te bou.
Gebruik:
• Naas heuning is byewas die belangrike produk van 'n byeboerdery.
Vertaling:
Engels: beeswax
Nederlands: bijenwas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|