swygelaar [boodskap #127641] |
Di, 03 September 2019 15:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swygelaar
Afbreking: swy•ge•laar
Selfstandige naamwoord: swygelaar
Meervoud: swygelaars
Verkleinwoord: swygelaartjie
Meervoud van verkleining: swygelaartjies
Betekenis:
• Iemand wat swyg. 'n Persoon wat nie uitpraat nie of 'n geheim bewaar.
Gebruik:
• Die swygelaar wil nie sy geheim verkap nie.
Sinoniem:
• swyger
Vertaling:
Engels: taciturn person, the silent
Nederlands: zwijger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|