Betekenis:
• Spesiale boot om 'n skip veilig in geval van nood te kan verlaat.
• Boot van 'n reddingsorganisasie wat uitvaart as iemand op water in nood verkeer.
Gebruik:
• Slegs een reddingsboot kon te water gelaat word en net 12 mense het die ramp oorleef.
•'n Reddingsboot in uitgestuur om die bemanning van die sinkende vissersboot op te pik.