praal [boodskap #127635] |
So, 01 September 2019 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
praal
Afbreking: praal
Selfstandige naamwoord: praal
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vertoon van opsigtelike prag; skiterende glorie en roem.
Gebruik:
• Hy het in koninklike praal gelewe en hom in sy mag verlustig.
Spreekwoord:
• Prag en praal. [Groot vertoon van rykdom.]
Sinoniem:
• sierprag
• pronkvertoon
Vertaling:
Engels: magnificence, splendour, glory, pomp
Nederlands: praal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|