Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strooihuis
strooihuis [boodskap #127634] So, 01 September 2019 16:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Modder- en strooihuis.
'n Modder- en strooihuis.
strooihuis
Afbreking: strooi•huis
Samestelling: strooi + huis


Selfstandige naamwoord: strooihuis
Meervoud: strooihuise
Verkleinwoord: strooihuisie
Meervoud van verkleining: strooihuisies

Betekenis:
• 'n Eenvoudige huis of hut wat van strooi, gras en riet gebou is.

Gebruik:
• Die oudste klei- en strooihuis in Suid-Afrika is in Simondium naby die Paarl in die Wes-Kaap.

Sinoniem:
• stroois
• struis

Vertaling:
Engels: straw hut, hovel
Nederlands: strohut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buideldier
Volgende onderwerp: praal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 05:34:40 MGT 2024