ouerleiding [boodskap #127608] |
Vr, 30 Augustus 2019 14:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ouerleiding
Afbreking: ou•er•lei•ding
Samestelling: ouer + leiding
Selfstandige naamwoord: ouerleiding
Meervoud: —
Betekenis:
• Leiding deur 'n ouer aan 'n kind.
• Leiding aan 'n ouer oor hoe om sy kinders op te voed.
Gebruik:
• Die fliek het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel.
• Hierdie program is op ouerleiding aan enkelouers gerig.
Vertaling:
Engels: parental guidance
Nederlands: ouderlijke begeleiding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|