babasussie [boodskap #127605] |
Vr, 30 Augustus 2019 07:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
babasussie
Afbreking: ba•ba•sus•sie
Samestelling: baba + sussie
Selfstandige naamwoord: babasussie
Meervoud: babasussies
Verkleinwoord: babasussietjie
Meervoud van verkleining: babasussietjies
Betekenis:
• 'n Suster (sussie) wat nog 'n baba is.
Gebruik:
• Ek gaan 'n babasussie kry.
Antoniem:
• bababoetie
Vertaling:
Engels: baby sister
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|