nokturne [boodskap #127599] |
Do, 29 Augustus 2019 16:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nokturne
Afbreking: nok•tur•ne
Selfstandige naamwoord: nokturne
Meervoud: nokturnes
Verkleinwoord: nokturnetjie
Meervoud van verkleining: nokturnetjies
Betekenis:
• (musiek) 'n Droomagtige en peinsende komposisie; melancholiese musiekstuk, gewoonlik vir die klavier.
• Kunswerk wat met die nag verband hou of aan die nag toegewy is.
Gebruik:
• Die orkes speel 'n nokturne van Frédéric Chopin.
Sinoniem:
• nagstuk
• naglied
Spelfout:
• nokture
Vertaling:
Engels: nocturne
Nederlands: nocturne
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|