skatalogies [boodskap #127586] |
Di, 27 Augustus 2019 19:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skatalogies
Afbreking: ska•ta•lo•gies
Byvoeglike naamwoord: skatalogies
Attributief: skatalogiese
Betekenis:
• Wat betrekking het op biologiese ekskrement (ontlasting, fesies of mis).
Gebruik:
• Die storie was te skatalogies om in die bundel opgeneem te word.
• Leon Schuster se flieks bevat skatalogiese tonele.
Verwant:
• skatalogie
Vertaling:
Engels: scatological
Nederlands: scatologisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|