Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kombuis
kombuis [boodskap #127580] Ma, 26 Augustus 2019 20:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kombuis.
'n Kombuis.
kombuis
Afbreking: kom•buis
Uitspraak: /kɔmˈbœi̯s/


Selfstandige naamwoord: kombuis
Meervoud: kombuise
Verkleinwoord: kombuisie
Meervoud van verkleining: kombuisies

Betekenis:
• Vertrek in 'n gebou waar kos voorberei word; ruimte waarin mense voedsel berei en gaarmaak.

Gebruik:
• Ek soek 'n huis met 'n groot kombuis.

Afgelei:
• kombuisafval
• kombuisdeur
• kombuisgereedskap
• kombuisgerei
• kombuiskas
• kombuismes
• kombuisstoel
• kombuistafel
• kombuisvloer
• kombuisware
• kombuiswerk

Vertaling:
Engels: kitchen
Nederlands: keuken, kombuis

Nota:
• Van Middelnederlands: "cabuse", "kookruimte op 'n skip".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veelweter
Volgende onderwerp: botterkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 06:37:20 MGT 2024