allergies [boodskap #127573] |
Ma, 26 Augustus 2019 06:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
allergies
Afbreking: al•ler•gies
Byvoeglike naamwoord: allergies
Vergrotende trap: allergieser
Oortreffende trap: allergiesste
Attributief: allergiese
Betekenis:
• (medies) 'n Oorgevoelige reaksie op 'n liggaamsvreemde stof; reaksie van die immuunstelsel wat mens siek maak.
• (figuurlik) Afkerig wees.
Gebruik:
• Sy is allergies vir bysteke en swel op daarvan.
• Hy is allergies vir werk.
Verwant:
• allergie
• allergeen
Vertaling:
Engels: allergic
Nederlands: allergisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|